Menu Close

Kom herwaarts getroues

 

Kom herwaarts getroues
Vrolik seƫvierend,
O kom nou, o kom nou na Betlehem!
Kyk daardie kindjie,
Tot ons Heil gebore.

Koor:
Kom, buig daan in aanbidding,
Kom, buig daan in aanbidding,
Kom, buig daan in aanbidding,
Voor Jesus die Heer!